Beskikbare Kursusse

Girl standing behind a desktop. Kantoor Administrasie Kursusse.

Kantoor Administrasie Kursusse

Verbeter jou vaardighede en maak reg om enige kantoor te bestuur met ons Kantoor Administrasie Kursusse.
Sien Kursus
Guy and girl sitting around a boardroom table talking. Rekeningkunde kursusse.

Rekeningkunde Kursusse

Maak staat op ons Rekeningkunde Kursusse om vir jou al die nodige vaardighede te leer. Ons geakkrediteerde kursusse sal jou help om ‘n geloofwaardige en professionele kwalifikasie te verdien.
Sien Kursus
Three ladies talking behind a laptop. ICB Besigheids Bestuur.

ICB Besigheids Bestuur

Kry ‘n voorsprong in die besigheidswêreld met ons Besigheids Bestuur Kursusse. Jy kan van ons geakkrediteerde programme kies.
Sien Kursus

Stel jy belang daarin om te werk met syfers, die administratiewe kant van ‘n besigheid, of hoe om ‘n besigheid te bestuur? Dan is ons geakkrediteerde ICB kursusse die perfekte keuse vir jou. Met ons ICB kursusse kan jy die besigheid sektor aanpak met al die nodige kennis en ‘n groot sukses van jouself maak!

Voordele van ICB kursusse

Die Instituut van Gesertifiseerde Boekhouers (ICB) bied hoë-kwaliteit kursusse aan wat gemik is om jou gereed te maak vir die werksplek van jou keuse. Jy sal ook die kans kry om met ‘n professionele lidmaatskap liggaam te registreer. Hier is ‘n paar ander voordele van ICB kursusse:

  • Vinnige kwalifikasies – Daar is geen rede om te studeer vir jare voordat jy begin om ‘n werk te soek in jou veld nie. Na elke vlak van jou ICB program sal jy ‘n kwalifikasie behaal. Sommige vlakke kan so min as vier maande neem om te voltooi!
  • Internasionale erkenning – Reis en neem jou kwalifikasies saam met jou. Met ICB kantore in Afrika, die Verenigde Koningkryk, Australië, Asia, en Oos-Europa, kan jy ‘n werksgeleentheid kry waarookal jy gaan.
  • Leer skaars vaardighede – ICB kursusse is baie waardevol aangesien dit studente met skaars vaardighede toerus. Dit beteken dat jy ‘n beter kans staan om ‘n werk te kry en behou, aangesien hierdie vaardighede benodig word in die Suid-Afrikaanse arbeidsmark.
  • Werk jou pad na bo – ICB kursusse is gebaseer op die bemeestering van verskillende vlakke. Dit beteken dat jy op ‘n junior-vlak begin en aanbeweeg na meer gevorderde vlakke terwyl jy jou kwalifikasies verdien soos jy deur die kursusse werk.

The Institute of Certified Bookkeepers banner for ICB Courses

Wat sal ek leer tydens ICB Kursusse?

Ons kursusse sal jou ten volle voorberei met die vaardighede wat jy sal nodig hê gedurende jou professionele loopbaan. Of jy nou daarin belangstel om ‘n entrepreneur te raak, administratief te werk, of om met kapitaal te werk, weet net dat ons jou beste belang in ag neem. Die pad na die beroep van jou keuse begin net hier, by ons.

Ons ICB Kursusse

Die ICB hernu hul leer materiaal elke jaar, en ons maak seker daarvan om studente op hoogte te hou. Indien jy besluit om met ons te studeer, kan jy enige van ons drie ICB programme kies:

  • Finansiële Rekeningkunde
  • Besigheids Bestuur
  • Kantoor Administrasie

1. Finansiële Rekeningkunde

Hierdie kursus dek al die belangrike aspekte van boekhouding. Jy sal meer leer oor grootboeke, besigheid belasting, en betaalstate, sowel as die rekenaar vaardighede wat hiermee gepaard gaan. Dit sal jou help om jou vaardighede toe te pas in die digitale wêreld.

Die kursus bestaan uit drie vlakke:

2. Besigheids Bestuur

Vanaf administrasie na finansiële bestuur en regs prosedures, is hierdie kursusse ‘n uitstekende manier om te sien hoe ‘n die interne struktuur van ‘n besigheid werk. Dit sal jou voorberei om te werk in ‘n nuwe of gevestigde besigheid deur aan te dui wat nodig is om elke departement te laat funksioneer.

Die kursus bestaan uit drie vlakke:

3. Kantoor Administrasie

Sonder administratiewe personeel sou kantore sukkel om ten volle te funksioneer. Met hierdie kursus sal jy leer hoe om daaglikse take as deel van die kantoor personeel te voltooi. Jy sal ook meer gevorderde vaardighede leer, soos hoe om voor te berei vir interne oudits.

Die kursus bestaan uit drie vlakke:

Toelatingsvereistes

Dit is nie die einde van die wêreld as jy nie jou matriek voltooi het nie. Jy kan ons ICB kursusse studeer met ‘n graad 10 of graad 11 sertifikaat. Jy sal ook geen vroeër rekeningkundige ondervinding benodig nie.

Ons ICB Kantoor Administrasie Kursus is die enigste kursus waarvoor jy matriek sal nodig hê. Jy kan egter besluit om ons ICB Oorbruggings Kursus te voltooi. Hierdie kursus sal vir jou ‘n sertifikaat gee wat op ‘n NQF vlak 3 is.

Kan Ek In Afrikaans Studeer? 

Ongelukkig kan jy nie die ICB-kursusse in Afrikaans studeer nie. ICB-kursusse is slegs beskikbaar om in Engels te studeer. Daarom sal al jou studiemateriaal, werkopdragte en eksamens almal in Engels wees.

Hoe werk ICB Kursusse?

Die ICB is nie ‘n kollege nie. Hulle is slegs verantwoordelik vir die merk van ICB eksamens en om jou kwalifikasies te magtig. Die ICB bied nie enige ondersteuning of studie materiaal vir studente nie. Dit beteken dat jy eers moet registreer met ‘n geakkrediteerde instansie voordat jy met die ICB registreer. Die proses werk so:

Portefeulje van Bewyse

Die ICB vereis dat elke student ‘n Portefeulje van Bewyse (PoE) moet inhandig. Dit is basies ‘n werksboek wat al die toetse en assesserings bevat wat jy gedurende jou kursus aflê. Jy sal hierdie voor jou finale eksamens moet inhandig. Dit tel tot 30% van jou finale uitslae.

Eksamens

As jy besluit om voltyds te studeer, sal jy maandelikse eksamens moet voltooi. Indien jy afstands onderrig kies as jou leer metode, sal jy net vier keer elke jaar eksamens hê. Hierdie eksamens sal plaasvind by lokale wat deur die ICB goedgekeur is. Jou eksamens sal 70% van jou finale punt opmaak.

Waar kan ek ICB Kursusse studeer in Suid-Afrika?

ICB kursusse word aangebied as voltydse, deeltydse, en afstands onderrig programme. Hierdie kursusse is gepas vir enigiemand aangesien jy jou eie leermetode kan kies om jou kwalifikasies te verdien. Dit maak ICB kursusse gepas vir studente wat op kampus wil leer asook vir werkende studente wat hul loopbaan keuses wil verbreed.

Afstands onderrig

Is klaskamers nie jou ding nie? Met ons afstands onderrig kursusse sal jy nooit naby een hoef te kom nie. Jy kan vanaf jou eie huis werk en jou eie skedule volg. Dit sal jou die kans gee om te sorg dat al jou verantwoordelikhede voltooi word terwyl jy terselfdertyd ‘n nuwe kwalifikasie verwerf.

Is hierdie die regte kursus vir my?

Hierdie kursusse is gemik op studente wat ‘n passie het vir besigheid en finansies. As jy jouself wil voorberei daarvoor om jou plek op te werk in die besigheidswêreld, is hierdie kursusse gepas vir jou. As jy hard werk, sal sukses binne jou bereik bly.

Lenita Pikkie Marais
Lenita Pikkie Marais
Computer Course A+
Read More
Awesome service, awesome prices, and just awesome people who are there for you no matter what. They go out of their way to see you succeed in your studies
Moloi Patricia malema
Moloi Patricia malema
Occupational Health and Safety
Read More
I would like to give my compliments to all the staff who contacted me during my difficulties and more specifically to Kenneth who convinced me to enroll with skills.
Kelebogile
Kelebogile
Early childhood
Read More
Skill academy is an affordable college and a good one.
Rochel Nicolene
Rochel Nicolene
Adult Matric
Read More
They are fast responses when you need feedback or any help or support.
Skills Academy is the word support in every way.
Geraldine
Geraldine
Professional secretary
Read More
I will strongly recommend Skills Academy! And you won't regret your choice if you would want to study or do courses through them. I'm very happy with Skills Academy, they respond very quick and are always there when you need help.
Awelani Jennifer Ramulongo
Awelani Jennifer Ramulongo
HR Management
Read More
If you want further your studies, Skills Academy is the best online college to study with. You will always feel at home and will not regret it.
Carine van der Westhuizen
Carine van der Westhuizen
Beauty Therapy
Read More
The service is very good with friendly and helpful staff. You have your time to complete your studies. Fast or slow.
Shahida Dawson
Shahida Dawson
Financial Accounting
Read More
If you want professional, efficient and friendly service, Skills Academy is the institution to go to!
Taryn Duplessis
Taryn Duplessis
Beauty Therapy
Read More
Excellent college. I don't regret signing up with Skills Academy.
Wilma Kok
Wilma Kok
Adult Matric
Read More
Skills Academy is a good college, as you get fast, efficient and brilliant service. Their staff are very friendly when they are assisting you. They always call to make sure that everything is okay, or ask whether you need help with something.
Caroline Govender
Caroline Govender
Junior Bookkeeping
Read More
Skills Academy is affordable and helpful.
Kebalipile
Kebalipile
Crime Investigation
Read More
Best academy that gives the best to their students to overcome anything and get the best out of their studies.
Kholeka Nqobile Xintolo
Kholeka Nqobile Xintolo
Child Psychology
Read More
You are fast and patient. Very resourceful as help through landlines are always available. Good learning structures with group and team classes. Very consistent and always there when you need anything regarding your studies.
Catherine Harland
Catherine Harland
Educare N4
Read More
Definitely worth it. The courses that are available are great and the service even better.
Nonhlanhla Sarah
Nonhlanhla Sarah
HR Management
Read More
Skills Academy is the best because they give you the best education and they are always there ready to help you in everything that you don't understand.
Mpho Vilakazi
Mpho Vilakazi
Child Day Care
Read More
Skills Academy is the best college to study at. They deliver on time, their staff is supportive and their fees are affordable.
Maria Mokgadi Faro
Maria Mokgadi Faro
Educare N6
Read More
Good communication, helpful when you need help and the books are delivered on time.
Zandisiwe
Zandisiwe
IT
Read More
Skills academy is very responsive, friendly and patient.
Zanele Kopo
Zanele Kopo
HR Management N6
Read More
I would say that Skill Academy is the best online college you can trust and rely on. Due to the support I got from here, I fully recommend the college for anyone else who wish to do online studying.
Sifiso
Sifiso
Interior Design and Decorating
Read More
To anyone who would like to improve his/her career, whether you do have your grade 12 certificate or not, Skills Academy is the right institution to improve your career and even your life in general. The reason is that you do everything online, and you can work while studying at your own pace.
Previous
Next

Bemeester die kuns van besigheid met kursusse waarop jy kan staatmaak

Is jy gereed om die volgende stap in jou studies te neem? Moenie dit verder afstel nie! Maak vandag met ons kontak. Ons vriendelike kursus assistente is hier om al jou vrae te beantwoord. Kontak ons deur:

  • Ons kontak-vorm in te vul sodat ons jou kan bel
  • Ons te bel op ons tolvry lyn: 0800 39 0027

Contact us

Click the button to complete a form and we will contact you to help with any queries you might have