Kantoor Administrasie Kursusse

Verbeter jou vaardighede en maak reg om enige kantoor te bestuur met ons Kantoor Administrasie Kursusse.

Beskikbare Kursusse

Junior Office Administration: ICB National Certificate

The ICB National Certificate: Office Administration (Junior Office Admin) course teaches you how to keep the wheels of an office turning at all times.
View Courses

Office Administration: ICB Higher Certificate

The ICB Office Administration Courses will teach you how to keep an office running smoothly. By learning about all the elements that contribute to a properly functioning office.
View Courses

Office Administration: Certified Office Manager ICB DIploma

The ICB Diploma: Office Administration (Certified Office Manager) course, teach you how to keep an office running smoothly. You’ll be able to help in just about any department.
View Courses

Verbeter jou vaardighede en maak reg om enige kantoor te bestuur met ons Kantoor Administrasie Kursusse. Bewys dat jy al die dele van kantoorwerk met gemak kan benader.

Mense wat in ‘n kantoor werk is stil helde in die besigheidswêreld. Hul kunde verseker ‘n goeie vloei in die werks omgewing en voorsien hulp vir ander kollegas op ‘n daaglikse basis. As hierdie klink soos die perfekte rigting vir jou, kan jy met een van ons Kantoor Administrasie Kursusse begin. Lei jouself in ‘n suksesvolle loopbaan in met ons.

Three people on laptops, talking. Kantoor Administrasie Kursusse.

Voordele van Kantoor Administrasie Kursusse

Stel jou voor jy studeer ‘n program wat jou professionele loopbaan direk kan begin. Klink dit onwaarskynlik? Dit is nie onwaarskynlik met ons nie! Ons kursusse sal jou voorberei om in enige besigheid jou vaardighede te wys. ‘n Paar van die vele voordele sluit die volgende in:

  • Talle geleenthede binne jou bereik
  • Bruikbare vaardighede vir ‘n suksesvolle loopbaan
  • Blootstelling aan verskeie departemente
  • Kry voordeel uit die arbeidsmark
  • Gee jou CV ‘n hupstoot

Talle geleenthede binne jou bereik

Ons kursusse maak die pad na verskillende werks geleenthede oop. Bepaal in watter sektor jy wil werk en begin jou loopbaan vandag. 

Bruikbare vaardighede vir ‘n suksesvolle loopbaan

Neem jou loopbaan ‘n paar stappe verder met al die waardevolle vaardighede wat jy met ons kan leer. Vanaf arbeids verhoudinge tot werksplek vaardighede, sal jy alles leer wat nodig is om jou pligte te voltooi. 

Blootstelling aan verskeie departemente

Ons kursusse sal vir jou insig gee in die werking van verskillende departemente. Dit sluit die bestuur van menslike hulpbronne en bemarking in.

Kry voordeel uit die arbeidsmark

Werks geleenthede kom en gaan, maar die aanvraag vir kantoor personeel sal altyd bly. Verseker jou plek in die besigheidswêreld met ‘n kwalifikasie in Kantoor Administrasie.

Gee jou CV ‘n hupstoot

Bewys dat jy die beste kandidaat is vir ‘n posisie met jou erkende kwalifikasie. Jy kan jou vaardighede saam met jou kwalifikasie in jou dekbrief lys. Laat jou vaardighede uitstaan bo ander.

Vaardighede wat jy by ons sal aanleer

Ons Kantoor Administrasie Kursusse het geen tekort aan nuwe geleerde vaardighede nie. Begin met die eerste vlak en werk jou pad boontoe sodat jy die volle voordeel uit ons kursusse kan trek. Hier is ‘n paar van die vele vaardighede wat ons kursus behels:

  • Kommunikasie is belangrik – Kommunikasie is ‘n top-vaardigheid in enige werks omgewing. Ons Besigheid Engels Kursus sal jou leer hoe om effektief te kommunikeer in jou werks omgewing. Leer hoe om inligting oor te dra, vergaderings op te stel, en aanbiedings te maak.
  • Besigheids– en Kantoor Administrasie – Hierdie is ‘n kern element van jou loopbaan. Leer basiese besigheid konsepte vir kantoor gebruik.
  • Begrotings en Finansies – Leer vaardighede vanaf rekeningkunde tot boekhouding om jou finansiële vaardighede te verbeter. Vind uit hoe om finansiële begrotings op te stel en finansiële state te trek.
  • Verbeter jou bemarking vaardighede – Jy sal leer hoe om die reputasie van jou besigheid te verbeter met ons. Hierdie sluit bemarking en eksterne kommunikasie in. 
  • Beter bestuur – Is jy gereed om ‘n kantoor te bestuur? Ons kursusse sal jou leer hoe om talle bestuurs funksies toe te pas.

Onthou, jy sal al hoe meer vaardighede leer soos jy na hoër vlakke vorder. Moenie uitmis hierop nie!

Ons Kantoor Administrasie Kursusse

Kry die erkenning wat jy verdien met ons Kantoor Administrasie Kursusse. Hierdie programme is geakkrediteer deur die Gehalte Raad vir Ambagte en Beroepe (QCTO). Hierdie beteken dat jy ‘n beter kans het om vir ‘n posisie aangestel te word. Ons bied die volgende aan:

Verskaffer Programme

Is jy op soek na ander opsies? Ons het ‘n paar Verskaffer Programme vir jou! Dit sluit die volgende in:

Toelatingsvereistes

Ons verseker dat ons geakkrediteerde kursusse toeganklik is vir jou. Om die eerste vlak van hierdie kursusse te begin, het jy die volgende nodig:

  • Die vermoë om in Engels te kan lees en skryf
  • ‘n Matriek of ekwivalente sertifikaat

Kan Ek In Afrikaans Studeer? 

Ongelukkig kan jy nie die ICB-kursusse in Afrikaans studeer nie. ICB-kursusse is slegs beskikbaar om in Engels te studeer. Daarom sal al jou studiemateriaal, werkopdragte en eksamens almal in Engels wees.

Is hierdie die regte kursus vir my?

Dit is aaklig om ‘n kursus te volg wanneer jy nie passievol is daaroor nie. Moenie verkeerd verstaan nie, ons kursusse is wonderlik. Jy moet egter seker maak dat dit die regte leer rigting is vir jou. As jy wil leer hoe om:

  • Te kommunikeer in die werks omgewing
  • Kantoor administrasie en besigheid vaardighede toe te pas
  • Boeke te balanseer met rekeningkundige vaardighede
  • ‘n Kantoor te bestuur
  • Aan kollegas se behoeftes te voorsien
  • Hulpbronne in ‘n kantoor te bestuur

Sal ons kursusse die beste opsie vir jou wees.

Vaardighede wat jy in Kantoor Administrasie sal nodig kry

Om slegs ‘n kwalifikasie te hê, is nie genoeg in die besigheidswêreld nie. Buiten ervaring, sal jy ook ander vaardighede nodig hê om jou sukses te verseker. Hierdie sluit die volgende vaardighede in:

  • Organisasie
  • Goeie tyd bestuur
  • Basiese rekenaar geletterdheid
  • Die vermoë om alleen en in ‘n span te werk
  • Goeie kommunikasie vaardighede
  • Besluitneming vaardighede
  • Probleem oplossing
  • Die vermoë om onder druk te werk

Werksgeleenthede vir jou

Hierdie kursus sal jou toelaat om in baie meer loopbane as slegs Kantoor Administrasie sukses te behaal. Met nuwe vaardighede, sal jy in verskeie kantoor beroepe kan ingaan.

Lenita Pikkie Marais
Lenita Pikkie Marais
Computer Course A+
Read More
Awesome service, awesome prices, and just awesome people who are there for you no matter what. They go out of their way to see you succeed in your studies
Moloi Patricia malema
Moloi Patricia malema
Occupational Health and Safety
Read More
I would like to give my compliments to all the staff who contacted me during my difficulties and more specifically to Kenneth who convinced me to enroll with skills.
Kelebogile
Kelebogile
Early childhood
Read More
Skill academy is an affordable college and a good one.
Rochel Nicolene
Rochel Nicolene
Adult Matric
Read More
They are fast responses when you need feedback or any help or support.
Skills Academy is the word support in every way.
Geraldine
Geraldine
Professional secretary
Read More
I will strongly recommend Skills Academy! And you won't regret your choice if you would want to study or do courses through them. I'm very happy with Skills Academy, they respond very quick and are always there when you need help.
Awelani Jennifer Ramulongo
Awelani Jennifer Ramulongo
HR Management
Read More
If you want further your studies, Skills Academy is the best online college to study with. You will always feel at home and will not regret it.
Carine van der Westhuizen
Carine van der Westhuizen
Beauty Therapy
Read More
The service is very good with friendly and helpful staff. You have your time to complete your studies. Fast or slow.
Shahida Dawson
Shahida Dawson
Financial Accounting
Read More
If you want professional, efficient and friendly service, Skills Academy is the institution to go to!
Taryn Duplessis
Taryn Duplessis
Beauty Therapy
Read More
Excellent college. I don't regret signing up with Skills Academy.
Wilma Kok
Wilma Kok
Adult Matric
Read More
Skills Academy is a good college, as you get fast, efficient and brilliant service. Their staff are very friendly when they are assisting you. They always call to make sure that everything is okay, or ask whether you need help with something.
Caroline Govender
Caroline Govender
Junior Bookkeeping
Read More
Skills Academy is affordable and helpful.
Kebalipile
Kebalipile
Crime Investigation
Read More
Best academy that gives the best to their students to overcome anything and get the best out of their studies.
Kholeka Nqobile Xintolo
Kholeka Nqobile Xintolo
Child Psychology
Read More
You are fast and patient. Very resourceful as help through landlines are always available. Good learning structures with group and team classes. Very consistent and always there when you need anything regarding your studies.
Catherine Harland
Catherine Harland
Educare N4
Read More
Definitely worth it. The courses that are available are great and the service even better.
Nonhlanhla Sarah
Nonhlanhla Sarah
HR Management
Read More
Skills Academy is the best because they give you the best education and they are always there ready to help you in everything that you don't understand.
Mpho Vilakazi
Mpho Vilakazi
Child Day Care
Read More
Skills Academy is the best college to study at. They deliver on time, their staff is supportive and their fees are affordable.
Maria Mokgadi Faro
Maria Mokgadi Faro
Educare N6
Read More
Good communication, helpful when you need help and the books are delivered on time.
Zandisiwe
Zandisiwe
IT
Read More
Skills academy is very responsive, friendly and patient.
Zanele Kopo
Zanele Kopo
HR Management N6
Read More
I would say that Skill Academy is the best online college you can trust and rely on. Due to the support I got from here, I fully recommend the college for anyone else who wish to do online studying.
Sifiso
Sifiso
Interior Design and Decorating
Read More
To anyone who would like to improve his/her career, whether you do have your grade 12 certificate or not, Skills Academy is the right institution to improve your career and even your life in general. The reason is that you do everything online, and you can work while studying at your own pace.
Previous
Next

Bereik jou potensiaal met ons

Is jy gereed om jou loopbaan te bevorder? Laat ons toe om jou te help. Kontak ons vriendelike kursus adviseurs vir meer inligting. Jy kan:

  • Ons bel op 0800 39 00 27
  • Vul ons kontak vorm in sodat ons jou kan terugbel