ICB Business Management
Small Business Financial Management Certificate
Business Management Office Admin Higher Certificate
Business Management Financial Accounting Diploma
NATED Business Management
N4 Business Management Course
N5 Business Management Course
N6 Business Management Course
Provider Programs
Small Business Management Short Course
Small Business Management Certificate Course
Small Business Management Comprehensive Course
Kry ‘n voorsprong in die besigheidswêreld met ons Besigheids Bestuur Kursusse. Jy kan van ons geakkrediteerde programme kies. Daar is ook verskeie kursusse wat jy sonder matriek kan begin.
Voordele van Besigheids Bestuur Kursusse
Ons kursusse gaan gepaard met talle voordele. Dit geld vir die besigheid waar jy gaan werk en jou loopbaan as ‘n geheel. Hier is ‘n paar voordele wat ons kursusse inhou:
Bevorder jou Bestuur Vaardighede
Wys al jou leierskap vaardighede met ons kursusse. Leer bestuur vaardighede wat ‘n suksesvolle loopbaan sal verseker. Top-vaardighede wat jy met ons kursusse sal leer sluit finansiële bestuur en kommunikasie in.
Een kursus pas almal
Die wêreld bestaan uit besigheid. Daar is geen beter manier om ‘n werksposisie te verseker as met ons kursusse nie. Jy sal ook al jou vaardighede in verskeie posisies en industrieë kan toepas.
Kry ‘n bevordering
Is jy gereed om die volgende stap in jou loopbaan te neem? Gebruik een van ons kursusse om jou kennis en vaardighede te verbeter. Hierdie sal jou help om op ‘n hoër vlak te kan werk. By voorbeeld gaan vanaf ‘n gewone posisie tot ‘n bestuurs posisie.
Maak die kortlys
Met besigheids bestuur vaardighede sal jy ‘n aanwins wees vir enige werkgewer. Jy kan maklik voorkeur kry vir werksgeleenthede met jou nuwe kennis en vaardighede.
Raak jou eie baas
As jy reg is om jou eie besigheid te begin, het jy meer nodig as ‘n goeie produk of diens. Met ons kursusse kan jy die finansiële bestuur vaardighede verwerf wat jy sal nodig hê om jou eie besigheid suksesvol te maak.
Verhoog jou inkomste
Besigheids bestuurders verdien gewoonlik ‘n goeie salaris. Jy kan met ons studeer om die nodige kwalifikasies te verwerf. Die handels-vaardighede wat ons aanbied sal vinnig geld in bring omdat jy die nodige kennis aanleer deur ons kursusse.
Ons Besigheids Bestuur Kursusse
Is jy gereed om besigheidswêreld te wys wie is baas? Ons kursusse is spesifiek ontwerp vir leerders wat goeie besigheids vaardighede wil leer vanaf die gemak van hul eie huis. Hierdie kursusse sluit die volgende in:
- NATED Besigheids Bestuur Kursusse
- ICB Besigheids Bestuur Kursusse
- Verskaffer Programme
NATED Besigheids Bestuur Kursusse
Al ons NATED Kursusse is deur die QCTO geakkrediteer. Hierdie sal jou ‘n beter kans laat staan om aangestel te word. Jy kan jou nasionale diploma verwerf deur al drie vlakke te voltooi saam met ‘n 18-maand lange internskap.
ICB Besigheids Bestuur Kursusse
Kry die beste uit jou studies uit met ons ICB Besigheids Bestuur Kursusse. Ons geakkrediteerde ICB Kursusse fokus op vaardighede wat jy sal nodig kry in enige besigheidsposisie. Ons bied die volgende aan:
- Kleinsake Onderneming: Finansiële Bestuur Sertifikaat
- Besigheids Bestuur: Kantoor Administrasie Hoër Sertifikaat
- Diploma in Finansiële Rekeningkunde: Besigheidsbestuur
Verskaffer Programme
Ons Verskaffer Programme sal jou praktiese vaardighede verbeter. Hierdie vaardigheid-gebaseerde kursusse sal vir jou ook basiese begrippe leer om in talle alledaagse aspekte van jou lewe toe te pas.
- Kort Kursus in Besigheids Bestuur
- Sertifikaat Kursus in Besigheids Bestuur
- Omvattende Sertifikaat Kursus in Besigheids Bestuur
Toelatingsvereistes
Stel jy belang in die kursusse wat ons aanbied? Ons glo dat almal geregtig is op onderrig wat van ‘n hoë-gehalte is. Hierdie beteken dat ons kursusse aanbied wat toeganklik is. Jy sal in Engels moet kan lees en skryf, en ander toelatingsvereistes sluit die volgende in:
Kursus | Toelatingsvereistes |
---|---|
NATED Besigheids Bestuur Kursusse | Matriek of ‘n ekwivalente sertifikaat |
ICB Besigheids Bestuur Kursusse | Graad 11 |
Verskaffer Programme | Geen bykomende vereistes nie |
Kan Ek In Afrikaans Studeer?
Ongelukkig kan jy nie die ICB-kursusse in Afrikaans studeer nie. ICB-kursusse is slegs beskikbaar om in Engels te studeer. Daarom sal al jou studiemateriaal, werkopdragte en eksamens almal in Engels wees.
Is hierdie die regte Kursus vir my?
Alhoewel hierdie kursusse baie voordele bied, sal jy moet seker maak dat dit die regte keuse vir jou is. Die beste manier om hierdie te bepaal, sal wees om jou gekeuse loopbaan in ag te neem. As jy in ‘n leidende rol wil wees (soos ‘n bestuurder), kan hierdie die perfekte kursus wees om jou loopbaan te bevorder.
Vaardighede wat besigheids professionele nodig het
Jy sal al die nodige vaardighede leer met ons kursusse, maar in die besigheidswêreld het jy ‘n paar vaardighede nodig om jou uit te sonder:
- Leierskap vaardighede
- Goeie kommunikasie
- Luistervaardighede
- Probleem oplossing vaardighede
- Kreatiewe denker wat buite die boks kan dink
- Empaties
- Analities en strategies
Werksgeleenthede in besigheids bestuur
Jy sal talle vir talle werksgeleenthede kan aansoek doen met ‘n kwalifikasie in besigheids bestuur. Dit sal afhang van die industrie wat jy kies, jou ervaring, en die onderrig wat jy in die veld ontvang het. Hier is van die werksgeleenthede wat jy sal kan volg:
- Kleinsake Bestuurder
- Entrepreneur
- Toesighouer
Skills Academy is the word support in every way.
Laat ons met besigheid begin
Moenie op die geleentheid om jou vaardighede te verbeter uitmis nie. Ons kursusse sal jou toekoms in die besigheidswêreld ‘n hupstoot gee. Hierdie verseker dat jy talle geleenthede sal hê in jou loopbaan. Wil jy meer uitvind? Kontak ons kundige adviseurs en vind uit hoe om te begin. Jy kan:
- Ons landlyn bel op 0800 39 27
- Ons kontakvorm invul sodat ons jou kan terugbel