Beskikbare Kursusse
Junior Office Administration: ICB National Certificate
Office Administration: ICB Higher Certificate
Office Administration: Certified Office Manager ICB DIploma
Verbeter jou vaardighede en maak reg om enige kantoor te bestuur met ons Kantoor Administrasie Kursusse. Bewys dat jy al die dele van kantoorwerk met gemak kan benader.
Mense wat in ‘n kantoor werk is stil helde in die besigheidswêreld. Hul kunde verseker ‘n goeie vloei in die werks omgewing en voorsien hulp vir ander kollegas op ‘n daaglikse basis. As hierdie klink soos die perfekte rigting vir jou, kan jy met een van ons Kantoor Administrasie Kursusse begin. Lei jouself in ‘n suksesvolle loopbaan in met ons.
Voordele van Kantoor Administrasie Kursusse
Stel jou voor jy studeer ‘n program wat jou professionele loopbaan direk kan begin. Klink dit onwaarskynlik? Dit is nie onwaarskynlik met ons nie! Ons kursusse sal jou voorberei om in enige besigheid jou vaardighede te wys. ‘n Paar van die vele voordele sluit die volgende in:
- Talle geleenthede binne jou bereik
- Bruikbare vaardighede vir ‘n suksesvolle loopbaan
- Blootstelling aan verskeie departemente
- Kry voordeel uit die arbeidsmark
- Gee jou CV ‘n hupstoot
Talle geleenthede binne jou bereik
Ons kursusse maak die pad na verskillende werks geleenthede oop. Bepaal in watter sektor jy wil werk en begin jou loopbaan vandag.
Bruikbare vaardighede vir ‘n suksesvolle loopbaan
Neem jou loopbaan ‘n paar stappe verder met al die waardevolle vaardighede wat jy met ons kan leer. Vanaf arbeids verhoudinge tot werksplek vaardighede, sal jy alles leer wat nodig is om jou pligte te voltooi.
Blootstelling aan verskeie departemente
Ons kursusse sal vir jou insig gee in die werking van verskillende departemente. Dit sluit die bestuur van menslike hulpbronne en bemarking in.
Kry voordeel uit die arbeidsmark
Werks geleenthede kom en gaan, maar die aanvraag vir kantoor personeel sal altyd bly. Verseker jou plek in die besigheidswêreld met ‘n kwalifikasie in Kantoor Administrasie.
Gee jou CV ‘n hupstoot
Bewys dat jy die beste kandidaat is vir ‘n posisie met jou erkende kwalifikasie. Jy kan jou vaardighede saam met jou kwalifikasie in jou dekbrief lys. Laat jou vaardighede uitstaan bo ander.
Download a Brochure
Complete the form below and we will contact you as soon as possible.
Get a Call Back
Complete the form below and we will contact you as soon as possible.
Vaardighede wat jy by ons sal aanleer
Ons Kantoor Administrasie Kursusse het geen tekort aan nuwe geleerde vaardighede nie. Begin met die eerste vlak en werk jou pad boontoe sodat jy die volle voordeel uit ons kursusse kan trek. Hier is ‘n paar van die vele vaardighede wat ons kursus behels:
- Kommunikasie is belangrik – Kommunikasie is ‘n top-vaardigheid in enige werks omgewing. Ons Besigheid Engels Kursus sal jou leer hoe om effektief te kommunikeer in jou werks omgewing. Leer hoe om inligting oor te dra, vergaderings op te stel, en aanbiedings te maak.
- Besigheids– en Kantoor Administrasie – Hierdie is ‘n kern element van jou loopbaan. Leer basiese besigheid konsepte vir kantoor gebruik.
- Begrotings en Finansies – Leer vaardighede vanaf rekeningkunde tot boekhouding om jou finansiële vaardighede te verbeter. Vind uit hoe om finansiële begrotings op te stel en finansiële state te trek.
- Verbeter jou bemarking vaardighede – Jy sal leer hoe om die reputasie van jou besigheid te verbeter met ons. Hierdie sluit bemarking en eksterne kommunikasie in.
- Beter bestuur – Is jy gereed om ‘n kantoor te bestuur? Ons kursusse sal jou leer hoe om talle bestuurs funksies toe te pas.
Onthou, jy sal al hoe meer vaardighede leer soos jy na hoër vlakke vorder. Moenie uitmis hierop nie!
Ons Kantoor Administrasie Kursusse
Kry die erkenning wat jy verdien met ons Kantoor Administrasie Kursusse. Hierdie programme is geakkrediteer deur die Gehalte Raad vir Ambagte en Beroepe (QCTO). Hierdie beteken dat jy ‘n beter kans het om vir ‘n posisie aangestel te word. Ons bied die volgende aan:
- Nasionale Sertifikaat in Junior Kantoor Administrasie Kursus
- Hoër Sertifikaat in Kantoor Administrasie Kursus
- Kantoor Bestuurder ICB Diploma in Kantoor Administrasie Kursus
Verskaffer Programme
Is jy op soek na ander opsies? Ons het ‘n paar Verskaffer Programme vir jou! Dit sluit die volgende in:
Toelatingsvereistes
Ons verseker dat ons geakkrediteerde kursusse toeganklik is vir jou. Om die eerste vlak van hierdie kursusse te begin, het jy die volgende nodig:
- Die vermoë om in Engels te kan lees en skryf
- ‘n Matriek of ekwivalente sertifikaat
Kan Ek In Afrikaans Studeer?
Ongelukkig kan jy nie die ICB-kursusse in Afrikaans studeer nie. ICB-kursusse is slegs beskikbaar om in Engels te studeer. Daarom sal al jou studiemateriaal, werkopdragte en eksamens almal in Engels wees.
Is hierdie die regte kursus vir my?
Dit is aaklig om ‘n kursus te volg wanneer jy nie passievol is daaroor nie. Moenie verkeerd verstaan nie, ons kursusse is wonderlik. Jy moet egter seker maak dat dit die regte leer rigting is vir jou. As jy wil leer hoe om:
- Te kommunikeer in die werks omgewing
- Kantoor administrasie en besigheid vaardighede toe te pas
- Boeke te balanseer met rekeningkundige vaardighede
- ‘n Kantoor te bestuur
- Aan kollegas se behoeftes te voorsien
- Hulpbronne in ‘n kantoor te bestuur
Sal ons kursusse die beste opsie vir jou wees.
Vaardighede wat jy in Kantoor Administrasie sal nodig kry
Om slegs ‘n kwalifikasie te hê, is nie genoeg in die besigheidswêreld nie. Buiten ervaring, sal jy ook ander vaardighede nodig hê om jou sukses te verseker. Hierdie sluit die volgende vaardighede in:
- Organisasie
- Goeie tyd bestuur
- Basiese rekenaar geletterdheid
- Die vermoë om alleen en in ‘n span te werk
- Goeie kommunikasie vaardighede
- Besluitneming vaardighede
- Probleem oplossing
- Die vermoë om onder druk te werk
Werksgeleenthede vir jou
Hierdie kursus sal jou toelaat om in baie meer loopbane as slegs Kantoor Administrasie sukses te behaal. Met nuwe vaardighede, sal jy in verskeie kantoor beroepe kan ingaan.
- Kantoor Bestuurder
- Ontvangs
- Sekretaris
- Assistent
Skills Academy is the word support in every way.
Bereik jou potensiaal met ons
Is jy gereed om jou loopbaan te bevorder? Laat ons toe om jou te help. Kontak ons vriendelike kursus adviseurs vir meer inligting. Jy kan:
- Ons bel op 0800 39 00 27
- Vul ons kontak vorm in sodat ons jou kan terugbel