Matriek Kursusse vir Volwassenes

Jy het steeds die geleentheid om as ‘n volwassene jou Matriek te kry. Registreer vir een van ons Volwasse Matriek Kursusse om jou studies te bevorder.

Daar is geen beperking op sukses nie. Jy kan jou loopbaan reg begin deur jou Matriek met ons te studeer. Met ons Matriek Kursusse vir Volwassenes kan jy jou loopbaan drome ‘n realiteit maak.

As jy dink dat jou kans om ‘n Matriek Sertifikaat te kry verby is, kan jy gerus wees dat ons hier is om jou te help. Ons Matriek Kursusse vir Volwassenes bied jou die geleentheid aan om ‘n Matriek Sertifikaat te kry, maak nie saak hoe oud jy is nie.

Hoekom moet ek ‘n Matriek Sertifikaat kry as ‘n volwassene?

 

‘n Matriek Sertifikaat kan oor die algemeen vir jou baie geleenthede bring. Dit geld ook vir die wat nie hul Matriek jaar op die tradisionele manier voltooi nie. Jy hoef nie op hoërskool jou Matriek Sertifikaat te kry nie. 

Wanneer jy Matriek as ‘n volwassene voltooi, sal jy die kans hê om jou kwalifikasie te kry deur verskillende leer metodes. Hierdie sal jou voorberei vir die besigheidswêreld en selfs vir verdere studies. Jy kan self besluit wat jy volgende wil doen.

Wat is die opsies vir Volwasse studente?

Dit hoef nie ‘n moeilike proses te wees om jou Matriek te kry as ‘n volwassene nie. Daar is baie opsies om van te kies. Jy kan selfs ‘n graad 9 sertifikaat kry sodat jy met jou Matriek program kan begin.

Basiese Onderwys Opleiding vir Volwassenes (ABET)

Basiese Onderwys Opleiding vir Volwassenes is beskikbaar vir volwassenes wat hul basiese opleiding wil voltooi. Hierdie kursus fokus daarop om kennis, vaardighede en leer metodes vir studente te verskaf. Jy sal ook ‘n erkende kwalifikasie verdien na jou kursus.

Is ABET vlak 4 dieselfde as Matriek?

Nee, dit is nie. Die ABET vlak 4 kwalifikasie is geregistreer as ‘n vlak 1 toekenning op die Nasionale Kwalifikasie Raamwerk (NQF). Dit is gelykstaande aan ‘n graad 9 sertifikaat. As jy hierdie kwalifikasie slaag, sal jy toegelaat word om jou Matriek eksamen as ‘n volwassene te voltooi.

Gewysigde Senior Sertifikaat (ASC)

Jy kan aansoek doen vir ‘n Volwasse Matriek Kursus met jou ABET vlak 4 kwalifikasie of ‘n graad 9 sertifikaat. Jy moet ten minste 21 jaar oud wees om aansoek te doen met die volgende vereistes:

  • Slaag die GETC: ABET vlak 4 of graad 9
  • ‘n Erkende NQF vlak 1 met twee offisiële tale
  • ‘n Onvolledige Senior Sertifikaat
  • ‘n Onvolledige NSS waarvan die skool-gebaseerde assessering komponent verval het

Waar kan ek Matriek Kursusse vir Volwassenes studeer?

Daar is baie instellings wat Matriek Kursusse vir Volwassenes aanbied. Skills Academy is een van hulle. Ons is ‘n geakkrediteerde onderrig liggaam wat jou die kans aanbied om jou Matriek te kry deur afstandsonderrig. Ons studente kan bekostigbare en kwaliteit onderrig ontvang met talle ander voordele.

Hoekom moet ek afstandsonderrig met Skills Academy kies?

Daar is baie voordele wat geheg kan word aan afstandsonderrig. Ons neem ekstra stappe om seker te maak dat jy voorbereid is om jou Matriek te voltooi. Jou finale Matriek eksamen kan baie stres op jou plaas. Dit is hoekom ons hier is om jou ondervinding makliker te maak:

  • Eksamen voorbereiding – Ons stuur vir jou vorige vraestelle. Dit is een van die beste maniere om jouself voor te berei vir jou finale eksamen.
  • Beskikbare tutors – Ons toegewyde tutors is beskikbaar om jou te help wanneer jy dit nodig het. Hulle is daagliks beskikbaar tussen 08:00 en 17:00. Jy kan jou tutors kontak via e-pos, Whatsapp, of ‘n foon oproep.
  • Hulp met registrasie – Is jy onseker oor hoe om te registreer vir die eksamen? Ons sal jou help om ‘n eksamen lokaal naaste aan jou te kry en verdere hulp aanbied deur die proses.
  • Studie materiaal – Jou handboeke word by jou kursus fooie ingesluit. Daar is geen ekstra kostes daaraan verbonde nie. Al jou studie materiaal sal direk na jou toe gestuur word.

Wat is die slaag vereistes?

Dit is belangrik om te weet wat jy nodig het om jou Matriek eksamen te slaag, sodat jy presies weet wat van jou verwag word voordat jy met jou studies begin.

Jy moet eerstens vir ‘n minimum van ses vakke registreer:

  • Twee moet amptelike tale wees
  • Een moet ‘n Huistaal wees en die ander moet ‘n Eerste Addisionele Taal wees

Jy sal dan ten minste vyf van hierdie vakke moet slaag met ‘n minimum van:

  • 40% vir drie vakke (waarvan een jou Huistaal moet wees)
  • 30% in twee ander vakke (waarvan een jou Eerste Addisionele Taal moet wees)
  • ‘n Sub-minimum van 20% vir jou eind eksamen

Wat is die registrasie proses vir die eksamen?

Jy kan aanlyn of by enige onderwys distrik kantoor vir jou Matriek eksamens registreer. Hierdie moet tussen Oktober en Januarie gedoen word.

Wat het ek nodig vir die registrasie proses?

Jy moet seker maak dat jy al die nodige dokumente het voordat jy registreer. Dit sluit die volgende in:

  • ‘n Gesertifiseerde kopie van jou vorige uitslae
  • ‘n Gesertifiseerde kopie van jou ID of paspoort
  • ‘n Bewys van verblyf

Hoe registreer ek?

Jy moet aanlyn registreer by jou onderwys distrik kantoor as jy kies om op jou eie te studeer. As jy kies om jou studies met ons te voltooi, sal ons jou help deur die registrasie proses.

Wanneer skryf ek?

Die Volwasse Matriek eksamen vind elke jaar in Mei/Junie plaas. Jy kan op die Departement van Basiese Onderwys se webtuiste al die belangrike datums sien. Die presiese datums waarop jy skryf, sal afhang van jou vak keuses.

Watter kursusse kan ek studeer met Matriek?

Jy kan jou studies bevorder as jy jou eksamens voltooi en jou sertifikaat verwerf. Jy kan geakkrediteerde of vaardigheids gebaseerde kursusse studeer met jou Matriek Sertifikaat. Maak seker dat jy al jou opsies deurgaan.

NATED Kursusse

NATED Kursusse sal vir jou praktiese vaardighede sowel as die nodige kennis in jou veld leer. Ons NATED Kursusse sluit die volgende in:

ICB Kursusse

Stel jy belang in die wêreld van finansies, boekhouding, en rekeningkunde? Ons ICB Kursusse word erken deur werkgewers en bied ‘n ekstra hupstoot vir jou loopbaan.

Kan ek studeer sonder Matriek?

As jy nie Matriek het nie, is dit nie die einde van jou loopbaan drome nie. Jy kan met ons verder studeer, al het jy nie ‘n Matriek Sertifikaat nie. 

Geakkrediteerde Kursusse

Jy kan hierdie kursusse studeer met ‘n graad 10 of graad 11 sertifikaat. Begin op ‘n Nasionale Sertifikaat vlak en werk jou pad op na ‘n Nasionale Diploma.

Vaardigheids Gebaseerde Kursusse

Ons het hierdie kursusse ontwikkel om studente met vaardighede vir die werks plek toe te rus. Die beste deel van hierdie kursusse is dat dit oop toegang kursusse is. Jy moet slegs kan lees en skryf in Engels om hierdie kursusse te studeer. 

Lenita Pikkie Marais
Lenita Pikkie Marais
Computer Course A+
Awesome service, awesome prices, and just awesome people who are there for you no matter what. They go out of their way to see you succeed in your studies
Moloi Patricia malema
Moloi Patricia malema
Occupational Health and Safety
I would like to give my compliments to all the staff who contacted me during my difficulties and more specifically to Kenneth who convinced me to enroll with skills.
Kelebogile
Kelebogile
Early childhood
Skill academy is an affordable college and a good one.
Rochel Nicolene
Rochel Nicolene
Adult Matric
They are fast responses when you need feedback or any help or support.
Skills Academy is the word support in every way.
Geraldine
Geraldine
Professional secretary
I will strongly recommend Skills Academy! And you won't regret your choice if you would want to study or do courses through them. I'm very happy with Skills Academy, they respond very quick and are always there when you need help.
Awelani Jennifer Ramulongo
Awelani Jennifer Ramulongo
HR Management
If you want further your studies, Skills Academy is the best online college to study with. You will always feel at home and will not regret it.
Carine van der Westhuizen
Carine van der Westhuizen
Beauty Therapy
The service is very good with friendly and helpful staff. You have your time to complete your studies. Fast or slow.
Shahida Dawson
Shahida Dawson
Financial Accounting
If you want professional, efficient and friendly service, Skills Academy is the institution to go to!
Taryn Duplessis
Taryn Duplessis
Beauty Therapy
Excellent college. I don't regret signing up with Skills Academy.
Wilma Kok
Wilma Kok
Adult Matric
Skills Academy is a good college, as you get fast, efficient and brilliant service. Their staff are very friendly when they are assisting you. They always call to make sure that everything is okay, or ask whether you need help with something.
Caroline Govender
Caroline Govender
Junior Bookkeeping
Skills Academy is affordable and helpful.
Kebalipile
Kebalipile
Crime Investigation
Best academy that gives the best to their students to overcome anything and get the best out of their studies.
Kholeka Nqobile Xintolo
Kholeka Nqobile Xintolo
Child Psychology
You are fast and patient. Very resourceful as help through landlines are always available. Good learning structures with group and team classes. Very consistent and always there when you need anything regarding your studies.
Catherine Harland
Catherine Harland
Educare N4
Definitely worth it. The courses that are available are great and the service even better.
Nonhlanhla Sarah
Nonhlanhla Sarah
HR Management
Skills Academy is the best because they give you the best education and they are always there ready to help you in everything that you don't understand.
Mpho Vilakazi
Mpho Vilakazi
Child Day Care
Skills Academy is the best college to study at. They deliver on time, their staff is supportive and their fees are affordable.
Maria Mokgadi Faro
Maria Mokgadi Faro
Educare N6
Good communication, helpful when you need help and the books are delivered on time.
Zandisiwe
Zandisiwe
IT
Skills academy is very responsive, friendly and patient.
Zanele Kopo
Zanele Kopo
HR Management N6
I would say that Skill Academy is the best online college you can trust and rely on. Due to the support I got from here, I fully recommend the college for anyone else who wish to do online studying.
Sifiso
Sifiso
Interior Design and Decorating
To anyone who would like to improve his/her career, whether you do have your grade 12 certificate or not, Skills Academy is the right institution to improve your career and even your life in general. The reason is that you do everything online, and you can work while studying at your own pace.

Bereik jou doelwitte met ons Matriek Kursusse vir Volwassenes!

 

Jy kan jou loopbaan doelwitte bereik ongeag van jou ouderdom. Kom in kontak met ons vir meer inligting. Jy kan ons tolvry lyn bel op 0800 39 00 27, of ons aanlyn kontak vorm invul sodat ons jou kan terugbel.

Last Updated: 28 February 2025

SHARE ON:

ABOUT THE AUTHOR: