Voltooi jou Volwasse Matriek Kursus en kry ‘n sertifikaat wat op dieselfde vlak as tradisionele Matriek is. Dit is nooit te laat om jou Matriek te kry nie!
As jy reeds Matriek geskryf het, het jy nog steeds die kans om jou uitslae te verbeter. Voltooi ons Matriek Opgradering Kursus en kry die punte wat jy verdien.