Beskikbare Kursusse
Volwasse Matriek
Matriek Opgradering
Om Matriek klaar te maak, is ‘n groot stap in jou studies. Dit is die einde van jou skool loopbaan en die begin van ‘n helder toekoms. As jy nog nie jou Matriek gekry het nie of ontevrede is met jou uitslae, is daar altyd tyd om jou kwalifikasie te kry. Studeer vanuit die gemak van jou eie huis met ons Matriek kursusse.
Voordele wat Matriek inhou
Die werks mark is baie kompeterend, veral in moderne tye. Daar is baie voordele wat saam met ‘n Matriek Sertifikaat kom. Hier is ‘n paar van die voordele:
- Bereik ‘n mylpaal
- Bevorder jou indiens neembaarheid
- Kwalifiseer vir hoër leer geleenthede
- Kry befondsing vir tersiêre studies
Bereik ‘n mylpaal
‘n Matriek Sertifikaat is ‘n teken dat jy toegewyd is tot jou studies. Dit wys dat jy deur al die nodige skool jare gewerk het om jou kwalifikasie te verdien. Wanneer jy jou Matriek voltooi, sal jy trots voel op wat jy bereik het en meer selfvertroue hê om jou studies verder te neem.
Bevorder jou indiens neembaarheid
Meeste intree vlak werks geleenthede vereis dat jy ‘n Matriek Sertifikaat het. Dit wys vir werk gewers dat jy bereid is om meer te leer en ernstig is oor dit wat jy aanpak. As jy jou Matriek het, sal jy kan aansoek doen vir verskeie poste, leerling skappe, en internskappe.
Kwalifiseer vir hoër leer geleenthede
Meeste mense kies om hul studies verder te neem na hulle Matriek voltooi het. As jy ‘n Matriek Sertifikaat het, kan jy dink daaraan om verder te studeer by ‘n universiteit of kollege. Dit sal vir jou ook die geleentheid gee om ‘n loopbaan te kies waarin jy belangstel.
Kry befondsing vir tersiêre studies
As jy Matriek voltooi het, maar nie die punte gekry het om te kwalifiseer vir ‘n beurs nie, kan jy kwalifiseer vir ‘n Matriek Opgradering. Dit sal vir jou die kans gee om hoër punte te verdien sodat jy kan kwalifiseer vir beurse en finansiële hulp.
Ons Matriek Kursusse
As jy nie klasse wil loop nie, kan jy ons afstandsonderrig Matriek Kursusse voltooi. Jy kan jou studies by die huis voltooi. Hierdie is perfek vir studente wat ander verantwoordelikhede of ‘n voltydse werk het. Jy kan heeltemal op jou eie tyd studeer. Ons Matriek Kursusse sluit die volgende in:
- Volwasse Matriek
- Matriek Opgradering
Volwasse Matriek
Jy kan jou Matriek Sertifikaat met ons kry, ongeag van hoe oud jy is. Hierdie sal jou kanse om ‘n intree vlak posisie of verdere studie geleenthede te kry, verhoog.
Toelatingsvereistes
Die toelatingsvereistes vir Volwasse Matriek maak die kursus toeganklik vir die wat hul Matriek wil kry. Hier is alles wat jy nodig het om jou Matriek met ons te voltooi:
- Jy moet ten minste 21 jaar oud wees
- ‘n Graad 9 of ekwivalente sertifikaat
- Jy moet in Engels of Afrikaans kan lees en skryf
Matriek Opgradering
Wil jy jou Matriek uitslae verbeter? Doen ons Matriek Opgradering Kursus. Jy kan hiermee die punte kry wat jy verdien en die geleentheid kry om vir beter studie geleenthede of poste aansoek te doen.
Toelatingsvereistes
Jy sal die volgende benodig om vir ‘n Matriek Opgradering te registreer:
- ‘n Kopie van jou Matriek uitslae
- Jy moet 21 jaar oud of ouer wees
- Jy moet kan lees en skryf in Engels of Afrikaans
Kursusse wat jy met Matriek kan studeer
Ons bied verskeie kursusse aan wat jy kan studeer met ‘n Matriek Sertifikaat. Jy kan dan kwalifiseer vir baie werks posisies en geakkrediteerde kursusse. Ons bied die volgende kursusse aan:
- Ondernemings Bestuur Kursusse
- Finansiële Bestuur Kursusse
- Regs Sekretaris Kursusse
- Bestuurs Assistent Kursusse
- Educare Kursusse
- Menslike Hulpbron Bestuurs Kursusse
Is jy onseker of jy jou Matriek wil voltooi? Ons het opsies vir jou! Ons bied Verskaffer Kursusse aan wat jy kan studeer sonder Matriek.
Hoe kan ek Matriek deurkom?
As jy met ons studeer, sal jy jou kanse om Matriek deur te kom verbeter. Ons tutors sal hulp aanbied wanneer ookal jy dit nodig het en ons studie-materiaal sal jou kennis en begrip verbeter. Ons sal jou help deur elke stap van die studie proses.
Skills Academy is the word support in every way.
Voltooi jou Matriek met ons!
Bevorder jou studies met ons en verseker ‘n helder toekoms. Dit is nooit te laat om jou studies te bevorder nie! Kom in kontak met ons kursus spesialiste en registreer vandag:
- Bel ons op 0800 39 00 27 (dit is verniet!)
- Vul ons kontak vorm in sodat ons jou kan terugbel